Bespreking:Nobelprys vir Letterkunde
Jongste opmerking: 19 jaar gelede deur Alias
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nobelprys vir Letterkunde-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nobelprys vir Letterkunde
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek stel voor ons verander hierdie artikel se naam van "Nobelprys vir Literatuur" na "Nobelprys vir Letterkunde" Roerlepel 21:30, 18 September 2005 (UTC)
- Ben je zeker dat ze beiden hetzelfde betekenen? Ik moet bij letterkunde eerder denken aan een wetenschap over literatuur dan aan schrijfkunst. Danielm 06:28, 19 September 2005 (UTC)
Uit die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, Agste hersiene en uitgebreide uitgawe, F.J. Labuschagne, L.C. Eksteen, (Pretoria: J.L. van Schaik) 1993:
- let´terkunde, -s. Gesamentlikheid van werke van digters en prosaskrywers in enige land wat deur egtheid en skoonheid ons gevoel streel; kunsvoortbrengsels deur taal uitgebeeld, literatuur; in die letterkunde studeer.
- literatuur´, ..ture. 1. Letterkunde; letterkundige wetenskap. 2. Alles wat oor ’n bepaalde onderwerp geskrywe is.
Soektogte op Google lewer die volgende resultate:
- cna-prys-vir-letterkunde: 60 resultate
- cna-prys-vir-literatuur: 0 resultate
- hertzogprys-vir-letterkunde: 13 resultate
- hertzogprys-vir-literatuur: 0 resultate
- nobelprys-vir-literatuur: ek het hierdie resultaat uitgegooi, omdat die meeste bladsy wat Google gevind het, nie Afrikaanse bladsye was nie, maar Nederlandse bladsye.
Soektogte deur die koerant Beeld se argief lewer die volgende resultate:
- "Nobelprys vir letterkunde": 202
- "Nobelprys vir literatuur": 2
- "cna-prys vir letterkunde": 21
- "cna-prys vir literatuur": 0
- "hertzogprys vir letterkunde": 7
- "hertzogprys vir literatuur": 0
Ja, Danielm, ek is redelik seker. Roerlepel 11:53, 19 September 2005 (UTC)
- Lijkt me duidelijk! Hernoem maar. Danielm 12:26, 19 September 2005 (UTC)
- Ja. 'n Vinnige kykie op google laat dit amper lyk asof dit omtrent net ons is wat "literatuur" gebruik (het). --Alias 12:48, 19 September 2005 (UTC)