Bespreking:Nuwe Nasionale Party
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Nuwe Nasionale Party-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Nuwe Nasionale Party
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
'n vraag oor die spelling van eiename in Afrikaans. Word 'de' en 'van' altyd as De en Van geskryf. Ek weet dat in Nederland dit altyd 'van Riebeeck', 'de Klerk' is maar in België (en de VS) is dit weer met 'n hoofletter. Hierdie artikel is niet konsekwent nie. Jcwf
- Soos ek verstaan is dit F.W. de Klerk, maar De Klerk. As daar dus 'n eienaam of voorletters voor 'van' of 'de' is, dan gebruik ons 'n kleinletter, andersins 'n hoofletter. Vanne met drie dele soos Van der Walt is altyd hoof-, klein-, hoofletter. Kan iemand hierdie bevestig? --Alias 22:43, 22 07 2004 (UTC)
Taalkundig is dit soos u dit stel. Groete Abrie JF Kilian
Begin 'n bespreking oor Nuwe Nasionale Party
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Jy kan hierdie bladsy gebruik om 'n bespreking met ander te begin oor hoe om Nuwe Nasionale Party te verbeter.