Bespreking:Ocean View, Kaapstad
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur Africa South in onderwerp "Oseaansig"
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ocean View, Kaapstad-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ocean View, Kaapstad
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
"Oseaansig"
wysigKan die naam ook maybe Oseaansig in Afrikaans wees? Soos Tafelsig (Table View) Groete :) Bezuidenhout (kontak) 21:46, 23 Oktober 2011 (UTC)
- Ek hou van hoe jy dink, maar om een of ander vreemde rede word sekere name vertaal en ander nie. Die is een van daai wat in Engels moet bly. Groete. Anoniem
- Ok dan, en by Ocean View sal dit bly :) Groete :) Bezuidenhout (kontak) 09:08, 24 Oktober 2011 (UTC)