Bespreking:Piste
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur JMK
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Piste-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Piste
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Is daar regtig so 'n woord in Afrikaans? "Piste" is vir seker nie in die HAT nie! Groete. Anoniem
- Nie in een van my twee woordeboeke nie! Oesjaar
- Vind dit ook nie. Afrikaans het al met "moltrein" vorendag gekom voordat ons self enige moltreine gehad het. In beginsel kon 'n naam hier ook geskep word deur taalkundiges, maar ek weet nie van 'n voorstel nie. JMK (kontak) 18:10, 2 Augustus 2011 (UTC)