Bespreking:Portugees
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Portugees-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Portugees
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Brasiliaanse Portuguees
wysigPortugees in Brasilie word Portugees genoem, nie brasileiro nie. "Brasileiro" is die bevoeglike naamwoord vir iets wat Brasiliaans is. Brasiliaanse Portugees sal dus "português brasileiro" (sonder hoofletters) genoem word, en nie net "brasileiro nie". Daardie verwysing behoort dus uitgehaal te word.
Verder, die cordo Ortográfico van 1990 is intussen wel deur Brasilie aanvaar (in 2009).
--Emile Myburgh (kontak) 14:18, 12 Augustus 2012 (UTC)
- Dit klink of jy weet waarvan jy praat. Wil jy nie asb die artikel vir ons opdateer nie? Groete. Anoniem
Ekwatoriaal-Guinee
wysigPortugees word nie in Ekwatoriaal-Guinee gepraat nie. President Obiang het wel die taal as 'n ampstaal verklaar, maar dit is not steeds nie deur hulle parlement goedgekeur nie. Verder probeer Ekwatoriaal-Guinee al jare om as lid aanvaar te word tot die Gemeenskap van Portugeessprekende Lande, die CPLP. Rui Gabriel Correia (kontak) 13:09, 30 Januarie 2014 (UTC)