Bespreking:RAID
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die RAID-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van RAID
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
GB bly GB - ook in Afrikaans.
wysigHaai mense, wat op Aarde van julle hier aan ? - Mens kan mos nie 'n ISO (internasionale) eenheid (of afkorting) sommer verander nie!
GB bly GB - ook in Afrikaans. Maar julle mag van Gigagreep (hoofletter 'G'), praat as dit moet wees.
Beste groete - Pieter-ZA 00:16, 28 November 2007 (UTC)
- Ek dink nie die oorspronklike skrywer was bewus gewees van die feit dat GB 'n ISO eenheid is nie. Maar dis mos hoe wikipedia werk. Jy maak hom reg as jy van beter weet eerder as om meewarig kommentaar daaroor te lewer mmm --RAM 13:28, 10 Februarie 2008 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
wysigDuring several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 18:06, 12 September 2009 (UTC)