Bespreking:Rekenaardrukker
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Pieter-ZA in onderwerp Matriks-Lyndrukker (Matrix Line Printer)
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Rekenaardrukker-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Rekenaardrukker
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaling
wysigMy rekenaarwoordeboek gee
- plotter: stipper
- plot: stip
- dot matrix printer: matriksdrukker
as dit dalk kan help. --Alias 11:25, 29 Julie 2006 (UTC)
Matriks-Lyndrukker (Matrix Line Printer)
wysigHierdie Artikel, sal dalk ook apart kan staan, onder Mannesmann-Tally Matrixlyndrukker.
- Mannesmann-Tally MT645 (450 LPM, werklas 80 000 plaaie per maand)
- Mannesmann-Tally MT660/MT661 (600/800 LPM, werklas 145 000 plaaie per maand)
- Mannesmann-Tally MT690/MT691 (1200/1400 LPM, werklas 250 000 plaaie per maand)
Vêrder meer besonderhede vir drukspoed spesifiek vir die MT450 model is soos volg: HOOFLETTERDRUK alleenlik (Dataverwerking drukkwalikeit): 450 LPM Hoof en klein letters (Dataverwerking drukkwalikeit): 360 LPM Byna Brief Kwaliteit (BBK, engels: NLQ): 210 LPM, OCR-A: 360 LPM, OCR-B: 150 LPM.