Bespreking:Rietfontein, Noord-Kaap
Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur 165.255.23.178 in onderwerp Rietfontein/Aakaap is ander plek
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Rietfontein, Noord-Kaap-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Rietfontein, Noord-Kaap
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Daar is baie Rietfonteine bv een naby Prins Albert en 'n voorstad van Pretoria. hansjoseph (kontak) 13:26, 11 April 2012 (UTC)
- Skuif die artikel na Rietfontein, Noord-Kaap en maak Rietfontein 'n dubbelsinnigheidsblad? Groete. Anoniem
- Dankie Ben!
- Dis 'n plesier :) Groete :) Bezuidenhout (kontak) 14:20, 11 April 2012 (UTC)
Rietfontein/Aakaap is ander plek
wysigDie Rietfontein van Anderson en Kicherer is nie hierdie Rietfontein nie... dit is tussen Prieska et Griekwastad.165.255.23.178 03:38, 14 Junie 2021 (UTC)