Bespreking:Robeiland, Valsbaai

Jongste opmerking: 21 dae gelede deur JMK in onderwerp 64000

Geskiedenis

wysig

Waar is die hele geskiedenis nou? ~ Burgert (kontak) 11:24, 5 Desember 2024 (UTC)Beantwoord

@BurgertB: ek het dit herstel by Robeiland. Kan jy dit asb. hierheen skuif om plek te maak vir 'n dubbelsinnigheidsbladsy by Robeiland? 102.223.56.133 11:38, 5 Desember 2024 (UTC)Beantwoord
Inhoud van die dubbelsinnigheidsbladsy:

Aan die kuste van Suider-Afrika is daar verskeie plekke met die name Robeiland, Seal Island, Robbeneiland, ens.

* Robeiland, by 26° 35′ 43″ suid, 15° 9′ 23″ oos, noord van [[Lüderitz]]
* [[Robeiland, Valsbaai]]
* [[Robbeneiland]] in [[Tafelbaai]]
* Robeiland by Voorbaai, [[Mosselbaai]], 34° 9′ 22.5″ suid, 22° 5′ 19″ oos
* Robeiland is een van die eilandjies in die argipel bekend as [[Voëleiland, Algoabaai]]
* [[Robberg-skiereiland]] by [[Plettenbergbaai]]
* Seal Point aan die kus by [[Kaap St. Francis]]
* Seal Point by [[Knysna]]
* Robbe-eiland by die hawe van [[Port Nolloth]]
* Robbensteen-eiland, aantal kilometer noord van [[Bloubergstrand]]

{{dubbelsinnig}}

64000

wysig

Wonder of 64000 pelsrobbe op hierdie eilandjie kan inpas, maar sal nalees. JMK (kontak) 07:38, 13 Desember 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na "Robeiland, Valsbaai"-bladsy.