Bespreking:Romaans
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Romaans-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Romaans
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek glo hierdie kan 'n nuttige blad wees om die dubbelsinnighede op te klaar. Romein, romaanse, ens. sal dus almal aanstuur na hierdie bladsy (aangesien hulle in elkgeval dubbelsinnig is). Ek wonder nou net sommer wat die uiteindelike naam moet wees, aangesien dit nie net oor die dubbelsinnigheid in een woord gaan nie. Idees? --Alias 09:07, 1 Jun 2005 (UTC)
Wij gebruiken Heilige Roomse Rijk voor H.R.R. want 'Romeins' slaat alleen op het Romeinse Rijk (meestal t/m 476). Romaans of Rooms komt later en het laatste heeft vnl. betrekking op de katholieke kerk. Je zou hier inderdaad een algemene dp van kunnen maken, met Romaans (bouwstijl) en Romaans (taal) als specifieke bladzijden. Misschien kun je deze bladzijde beter Romeins-Romaans-Rooms noemen?
Je hebt gelijk dat het Nederlands deze onderscheiding maakt. Het Zuid-Afrikaans volgt - om historische redenen - de Duitse en Engelse taalgebruik, en deze talen kennen het verschil tussen "Rooms" en "Romeins" helemaal niet (tenminste niet in verband met het Rijk). Voor de Zuid-Afrikaanse lezers is waarschijnlik duidelijk, wat wij met "Heilige Romeinse Ryk" bedoelen, terwijl "Heilige Roomse Ryk" misschien 'n beetje vreemd klinkt en gebruikers aan de Katholieke Kerk doet denken. - Voyageur
- Sjoe, ek sukkel alweer 'n bietjie met die Nederlands. As ek reg verstaan stem ek saam met Voyageur - in Afrikaans verwys Rooms (sover ek weet) na niks anders as die Katolieke Kerk nie. Ek glo nie ek het al ooit in Afrikaans van iets soos die ... Roomse Ryk gehoor nie. Wat is 'n dp? Hoe voel mense oor Jaap se voorstel van Romeins-Romaans-Rooms? Romeins, Romaans, Rooms? --Alias 05:51, 2 Jun 2005 (UTC)
- Verskoon Alias, dp= disambiguation page ={{dp}} = {{dubbelsinnig}} . Jcwf.
Begin 'n bespreking oor Romaans
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Jy kan hierdie bladsy gebruik om 'n bespreking met ander te begin oor hoe om Romaans te verbeter.