Bespreking:Rondebosch
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Adriaan in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Rondebosch-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Rondebosch
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigIs die regte Afrikaanse naam "Rondebosch" of "Rondebos"? Ek is seker ek het altwee gesien. (Jammer vir my kak matriek-Afrikaans!) - Htonl (kontak) 11:38, 16 Julie 2010 (UTC)
- Hmmm... ek het nog nooit "Rondebos" gesien nie, sover ek weet is dit "Rondebosch". Anrie (kontak) 14:31, 16 Julie 2010 (UTC)
- Nog self dit nie so gesien nie. Sommiges spreek dit egter so uit — dieselfde met Stellenbosch / Stellenbos. — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 22:26, 16 Julie 2010 (UTC)