Bespreking:Salsola nollothensis
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Taxon
Taxon
wysig@Taalfoendi @Oesjaar Volgens POWO is Salsola nollothensis 'n sinoniem van Caroxylon nollothense. Sien heir. Kan ons dit terug skyf na Caroxylon nollothense? Rooiratel (kontak) 07:29, 20 September 2023 (UTC)
- Gee net kans tot ek terug in SA is, sy werk volgens prof Braam van Wyk se dok. Ek sal met hom kommunikeer oor die saak. Daar is ander ook en ek het haar gevra om te stop tot verdere kennisgewing. Groete uit donker Afrika! Oesjaar (kontak) 09:23, 20 September 2023 (UTC)
- Dankie julle. Ons sien wat hy sê. Groete. - Rooiratel (kontak) 05:52, 21 September 2023 (UTC)