Bespreking:Sam Nujoma

Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Mieliestronk in onderwerp Onafhanklik(heids)wording

Onafhanklik(heids)wording

wysig

Die korrekte term is onafhanklikwording. 'n Land word immers onafhanklik, dit word nie onafhanklikheid nie! Dit is 'n dekades oue dwaling om van onafhanlikheidswording te praat (en natuurlik te skryf). Mieliestronk (kontak) 14:04, 14 Mei 2023 (UTC)Beantwoord

Terug na "Sam Nujoma"-bladsy.