Bespreking:Skeerbekmuis

Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Marcus Schätzle

Ek weet dat die skeerbekmuis se neus se punt gesplyt is maar wonder wat die agtergrond van die naam skeerbek is. 41.7.170.161 13:46, 19 September 2013 (UTC)Beantwoord

Goeie vraag, mens sou verwag dat die Nederlande naam, spitsmuis behou sou word. Groete. Frank (kontak) 14:12, 19 September 2013 (UTC)Beantwoord

Volgens HAT staan skeerbekmuis nie vir die familie nie, maar net vir Crocidura flavescens. Vir die familie self word daar nog steeds spitsmuis gebruik, soos in Nederlands. --Marcus Schätzle (kontak) 19:32, 7 Mei 2019 (UTC)Beantwoord

Terug na "Skeerbekmuis"-bladsy.