Bespreking:Skerwegerig
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Marcus Schätzle in onderwerp ostrasisme <-> ostrakisme
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Skerwegerig-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Skerwegerig
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
ostrasisme <-> ostrakisme
wysigEk weet nie of ostrakisme vorheen gebruiklik was nie, maar my woordeboek van 1983 ken ook net ostrasisme (geen eietydse een het ostrakisme nie). As daar ostrakisme in die boek Antieke Griekse Geskiedenis is, was dit waarskynlik ook destyds geen gebruiklike vorm nie. Miskien kan ons dan ook sommer die HAT as bron neem. --Marcus Schätzle (kontak) 00:57, 12 November 2018 (UTC)