Bespreking:Stemomvang
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Anrie in onderwerp Sangstem
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Stemomvang-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Stemomvang
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Sangstem
wysigSien ook:
- Vocal range - (engels)
- Zangstem / Sopraan (zangstem) - (nederlands)
- Stimmlage / Sopran - (duits)
Ek stel 'n samevoeging van die grafieke uit beide bostaande webblaaie (nederlands en duits) voor, dus die nootspektrum op die klavier asook op die noteskrif op papier (musieknotasie). Pieter-ZA 21:48, 16 Februarie 2008 (UTC)
- As ek na die interwiki's en die bostaande skakels kyk, dan dink ek die beplande artikel behoort eerder by Stemomvang geleë te wees. Anrie 22:34, 16 Februarie 2008 (UTC)