Bespreking:Sterrebeeld

Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur RobotJcb in onderwerp Stukkende eksterne skakel

Hakkies

wysig

Waarvoor is die Engels en Frans in hakkies? 'n Sterrebeeld is tog nie iets wat inherent Engels of Frans is, of wat oorspronklik daarin beskryf is nie. --Alias 19:54, 20 Julie 2005 (UTC)Beantwoord

Ons gee by belangrike artikels ook sleutelwoorde in wêreldtale wat nuttig kan wees vir 'n soektog op die internet. Nou, ek weet, ons kinders hou meer van die woord "rekenaarspelletjies" in 1569 tale... ;) -Voyageur

Suidelike halfrond

wysig

Voyageur, toe ek by die planetarium in Kaapstad was het ek iets gehoor oor die name van die beelde in die suidelike halfrond: iets te doen met die feit dat meeste van hulle nie mitologiese figure is nie, maar eerder wetenskaplike meetinstrumente. Dit het iets te doen met die wetenskaplike wat die beelde die eerste keer gedokumenteer het wat hy hier in Suid-Afrika gesien het. Ken jy hierdie geskiedenis? Ek dink dit sal oulik wees as ons dit kan bywerk - ek het net nie nou die feite bereikbaar nie. --Alias 20:08, 25 Julie 2005 (UTC)Beantwoord

Ja, die probleem is die sigbaarheid: Die Babiloniërs en Grieke het net die sterrebeelde van die noordelike halfrond gesien. Die meeste suidelike sterrebeelde is eers vanaf die 15de eeu deur Europese seevaarders en navorsers afgebaken en kry meestal "verligte" name. Ek sal die artikel geleidelik uitbrei en die geskiedenis van die name bywerk. - Voyageur
Knap gedaan, Voyageur. Jou byvoegings is presies waarna ek verwys het. Baie dankie. Klein vraag: "... 18de eeu gewoonlik name kry...". ??? --Alias 22:39, 30 Julie 2005 (UTC)Beantwoord
Ek het daardie sin so pas herbewoord. -Voyageur

Stukkende eksterne skakel

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 18:22, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Terug na "Sterrebeeld"-bladsy.