Bespreking:Strand, Wes-Kaap
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Strand, Wes-Kaap-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Strand, Wes-Kaap
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skole
wysigEk sien daar is nou baie meer rooi skakels in die artikel. Verwag ons regtig artikels oor elkeen van daai skole? --Alias 14:01, 2 Mei 2007 (UTC)
- Ja-nee ek dink nie ons sal ooit 'n artikel oor elkeen van daai skole hier kry nie. --RM 15:59, 2 Mei 2007 (UTC)
Titel
wysigKan die artikel asb na Strand, Wes-Kaap geskuif word om plek te maak vir strande, die sanderige plekke wat lans die kus voorkom? Groete. Anoniem
- Dankie JCIV!
Bevolking
wysigWaar kan ek historiese bevolkingsyfers in die hande kry? Ek wil spesifiek weet wat die bevolking min of meer in 1966 was, maar dit sou interessant wees om 'n volledige lys van alle opnames en skattings te kan sien. Enigiemand?
Stad vs. voorstad
wysigIemand het onlangs die kategorie Kusdorpe met Kategorie:Kusstede vervang. Strand is nie 'n stad nie, dit is 'n voorstad van Kaapstad. 196.210.210.218 20:47, 2 September 2017 (UTC)