Bespreking:Zuid-Holland
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Zuid-Holland-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Zuid-Holland
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kan dit artikel niet beter "Suid-Holland" genoemd worden? Danielm 20:07, 20 April 2006 (UTC)
- :-) Dit is 'n moeilike vraag! Daar is heelwat persoonsname en plekname in Suid-Afrika wat steeds hulle Nederlandse name behou het. (De Aar, De Rust, De Doorns, Lydenburg, Vanderbijlpark). 'n Pleknaam wat Nederlands is, is dus nie insigself iets vreemd op die Afrikaanse oor nie. "Zuid" is wel tot 'n mate. Ek gaan nie 'n oordeel oor hierdie ene vel nie. Ek sal nog bietjie met mense moet gesels om my opinie te vorm. --Alias 20:47, 20 April 2006 (UTC)