Bespreking:Treksprinkaan

Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Burgert Behr

Is hierdie artikel regtig nodig? Ons het nou al artikels oor Sprinkaan, Kortsprietsprinkaan en Sprinkaanplaag waarin hierdie inligting bygewerk kan word. Burgert (kontak) 12:14, 30 Augustus 2019 (UTC)Beantwoord

Ek het dit versmelt met Kortsprietsprinkaan. Burgert (kontak) 13:33, 30 Augustus 2019 (UTC)Beantwoord
Terug na "Treksprinkaan"-bladsy.