Bespreking:Valse vriende
Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Marcus Schätzle in onderwerp selbstbewusst <-> selfbewus
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Valse vriende-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Valse vriende
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
selbstbewusst <-> selfbewus
wysigVolgens die woordeboeke kan "selbstbewusst" wél selfbewus beteken, want "selfbewus" het óók die betekenis "selfversekerd". Maar die vraag is of hierdie betekenis reeds deur die Engelse "self-conscious" verdring is. --Marcus Schätzle (kontak) 10:30, 2 Junie 2019 (UTC)