Bespreking:Van der Westhuizen
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur JCBrand
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Van der Westhuizen-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Van der Westhuizen
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Op 23 Maart 1677 het die Britse raad in die Kaap land aan Pieter Jansz van der Westhuisen en Willem Schalck toegeken
Die Britse raad? Ek onthou dat die Britte vir 'n kort rukkie op aanvraag van Nederland die Kaap beset het, was dit al in 1677? JCBrand (kontak) 11:34, 21 Desember 2011 (UTC)
- Ek het dit gewysig - Swartskaap