Bespreking:Veranderbare steekhoekskroef

Jongste opmerking: 3 maande gelede deur Oesjaar in onderwerp Klaar vertaal?

Cutaway

wysig

Uit die een skets se byskrif: Cutaway konstante snelheid skroef naaf. Wat is die Cutaway in Afrikaans? Groete! Oesjaar (kontak) 20:26, 17 Mei 2024 (UTC)Beantwoord

Spoed vs. snelheid

wysig

@BurgertB:, @Aliwal2012:, help as met die spoed vs snelheid. Ek het met spoed begin en snelheid geeindig. Dalk was ek te vinnig vir my self! Groete! Oesjaar (kontak) 16:54, 5 September 2024 (UTC)Beantwoord

Ek kon nog nooit die verskil insien nie. Ek dink snelheid is in 'n sekere rigting en spoed nie. Wat dit ook al beteken. ~ Burgert (kontak) 18:08, 5 September 2024 (UTC)Beantwoord
Vir my is dit maar sinonieme, en baie woordeboeke gee dit aan as sinonieme. ~ Burgert (kontak) 18:12, 5 September 2024 (UTC)Beantwoord

Klaar vertaal?

wysig

Die eerste poging is klaar, van die tegniese Engels moet weer nagegaan word. Hierdie was 'n uitdaging! Sjoe! Groete! Oesjaar (kontak) 12:48, 18 September 2024 (UTC)Beantwoord

Terug na "Veranderbare steekhoekskroef"-bladsy.