Bespreking:Versleuteling
Jongste opmerking: 16 jaar gelede deur Pieter-ZA in onderwerp 'n Kort oorsig van 'n paar terme
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Versleuteling-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Versleuteling
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ontsyfer, versyfer... wat se die woordeboek?
'n Kort oorsig van 'n paar terme
wysigVersleuteling (toesluit van data) - enkripsie / versyfering
Ontsleuteling (oopsluit van data) - dekripsie / ontsyfering
Moontlike vêrdere onderwerp opskrifte:
wysig- Kriptologie - die studie va enkripsie en dekripsie.
- Kriptografie - lê dit nie meer in die analoog wêreld nie?
- Sleutel - 'n String van 'n sekere lengte wat gebruik word in die enkripsie en dekripsie proses om die text of inligtingsdata te enkript of dekript.
- Private sleutel - kan gesien word as jou private 'wagwoord'.
- Publieke sleutel - is die openlik beskikbare 'wagwoord' vir ander party om die teks te kan lees.