Bespreking:Vilankulo
(Aangestuur vanaf Bespreking:Vilanculos)
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Nielg in onderwerp Artikeltitel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Vilankulo-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Vilankulo
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Artikeltitel
wysigIs daar 'n rede hoekom hierdie artikel se titel "Vilanculos, Mosambiek" is, i.p.v. slegs "Vilanculos"? Menende, is daar 'n ander dorp wat ook die naam aanspraak maak? Anrie 15:49, 16 Junie 2007 (UTC)
- Sover ek weet is daar nie 'n ander dorp met dieselfde naam nie, ek het dit bloot so genoem omdat ek al by die Engelse Wikipedia gesien het die dorpname word so geskryf (heel moontlik was dié waarna ek gekyk het só genoem om dubbelsinnigheid te voorkom). Ek het die naam sopas verander na "Vilanculos" - ek het nog 'n artikel Townsville, Queensland as sodanig benoem omdat dit maklik verwar kan word met die fiktiewe Townsville van die TV-strokiesprent "PowerPuff Girls". Niël 05:51, 17 Junie 2007 (UTC)