Bespreking:Wupperthal
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Erichlutz in onderwerp Aanstuur
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wupperthal-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wupperthal
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Aanstuur
wysigWil jy lesers aanstuur na Wupperthal. Die sintaks is #REDIRECT [[Wupperthal]]. Frank 19:21, 15 September 2007 (UTC)
- nee, vir hierdie rondte na die duitse wiki se blad Wuppertal. Dit was vir my interessant dat die Duitse een nie die h in ~tal het nie. Is daar iets soos de.wuppertal
- ons skep nie aansture na anderstalige wikipedias nie. Wat ons wel doen is om interwikiskakels aan die onderkant van die artikel by te voeg, d.m.v. die volgende sintaks: [[de:Wuppertal]]. Daar sal dan 'n skakel aan die linkerkant van die bladsy verskyn wat mens na die Duitse artikel lei. Anrie 21:19, 15 September 2007 (UTC)
- Wupperthal is die ou Duitse spelling wat voor die IIde Ortografiese Konferensie van 1901 gebruik is. Die "th"-spelling van 'n aantal woorde soos Thür, Thal esv. is destyds gewysig na Tür, Tal esv. (net die Duitse keiser het op sy Thron bly sit... ;) - vergelyk die ou Nederlandse theater en Afrikaans teater vir 'n soortgelyke spellinghervorming in ons taal). Twee Duitse stede in die Wuppertal ("Wuppervallei") - Barmen en Elberfeld - wat sowat 100 jaar ná die stigting van die Suid-Afrikaanse dorpie saamgesmelt het, dra nou ook die naam Wuppertal. --Voyageur 21:32, 15 September 2007 (UTC)
- interessant, dankie Erich 21:40, 15 September 2007 (UTC)