Bezuidenhout
Afrikaanse van
Bezuidenhout is 'n Afrikaanse van wat algemeen onder Afrikaners voorkom.
Mense
wysig- Alicia Bezuidenhout (* 1967), Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler
- Bernadine Bezuidenhout (* 1993), Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler
- Carl Bezuidenhout (* 1986), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Christiaan Bezuidenhout (* 1994), Suid-Afrikaanse gholfspeler
- Christo Bezuidenhout (* 1970), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Cornelis Frederik (CF) Bezuidenhout (1773–1815), Kaapkolonie rebel.
- Dawid Bezuidenhout (1935–1998), Suidwes-Afrikaanse politikus
- Ertjies Bezuidenhout (1955–2012), Springbok-fietsryer
- Heino Bezuidenhout (* 1997), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Martin Bezuidenhout (* 1989), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Ryan Bezuidenhout (* 1986), Zimbabwiese krieketspeler
- Schalk Bezuidenhout (* 1992), komediant en TV-aanbieder
- Steve Bezuidenhout (* 1957), Namibiese politikus
- Stoof Bezuidenhout (* 1986), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Geografie
wysig- Bezuidenhout, 'n woonbuurt in Den Haag, Nederland
- Bezuidenhoutsvallei, 'n woonbuurt in Johannesburg, Suid-Afrika
- Bezuidenhoutspas, 'n bergpas in KwaZoeloe-Natal, Suid-Afrika
Ander gebruike
wysig- Bezuidenhout-affêre, 'n rebellie tydens die Eerste Vryheidsoorlog
- Bezuidenhout, voormalige kiesafdeling van die Volksraad van die Unie van Suid-Afrika sowel as die Republiek van Suid-Afrika.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Bezuidenhout. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |