Bixbyïet
Bixbyïet | |
---|---|
Formule | Mn2O3 |
Nickel-Strunz (10) | 4.CB.10 |
Kleur | swart |
Glans | metallies |
Hardheid | 6 - 6,5 (Mohs) |
Digtheid | 4,945 g/cm3 |
Transparansie | opaak |
Ruimtegroep | Ia3 |
Strukturbericht-kode | D5₃ |
Nommer | 206 |
Eenheidsel | a = 9.411 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Bixbyïet is 'n mineraal met formule Mn2O3 wat genoem is na die Amerikaanse myner Maynard Bixby (1853-1935).
Hierdie mineraal word op verskillende plekke in Suid-Afrika gevind, veral in Noord-Kaap, soos in die Postmasburgse mangaanveld of die Kalahari mangaanveld.[1]
Kristalstruktuur
wysigBixbyïet se kubiese struktuur is die argetipe van die strukturbericht-klassifikasie se D53-struktuur. Daar is verskeie lantaniedoksiede wat hierdie struktuur het en dit word soms die tipe C-lantaniedoksiedstruktuur genoem.
Verwysings
wysig- ↑ "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020.