Blinkwaterrivier
Die Blinkwaterrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Blinkwaterrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding | Katrivier |
Monding-hoogte | 478 m |
Koördinate: 32°42′50″S 26°35′02″O / 32.71389°S 26.58389°O |