Bloughwarrie
Die Bloughwarrie (Euclea crispa) is 'n klein tot middelslag boom wat volop rondom Pretoria, Johannesburg en Bloemfontein is. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.
Bloughwarrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Euclea |
Spesie: | E. crispa
|
Binomiale naam | |
Euclea crispa (Thunb.) Gürke, (1891)
| |
Sinonieme | |
|
Subspesies
wysigDaar is drie subspesies:
Galery
wysig-
Volgroeide boom -
Boom in die veld -
Blomme en blare
Sien ook
wysig- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bloughwarrie.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online