Die Blouhaak (Senegalia erubescens; voorheen bekend as Acacia erubescens) is 'n boom endemies aan Afrika. In Suid-Afrika kom dit in Limpopo en Noordwes voor. In Afrika is dit inheems aan Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as Blue thorn.

Blouhaak
'n Blouhaak op Krantzberg naby Thabazimbi.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. erubescens
Binomiale naam
Senegalia erubescens
(Welw. ex Oliv.) Kyal. & Boatwr., 2013
Sinonieme
  • Acacia erubescens Welw. ex Oliv.
  • Acacia dulcis Marloth & Engl.
  • Acacia kwebensis N.E.Br.
  • Acacia longepetiolata Schinz

Die boom se FSA-nommer is 164.[1][2]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  2. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 64. ISBN 978-1-77007-759-1.

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig