Bloupylstert
Die bloupylstert (Dasyatis chrysonota) is 'n soort vis. Dit kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor. Die vis word 75 cm breed en 25 kg swaar. Dit is bruin met helder blou vlekke op die rugkant. Die vis hou digby die kus in vlak, sanderige bodems. In Engels staan die pylstert bekend as blue stingray of marbled stingray.
Bloupylstert | |
---|---|
'n Naverwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Chondrichthyes |
Orde: | Myliobatiformes |
Familie: | Dasyatidae |
Genus: | Dasyatis |
Spesie: | D. chrysonota
|
Binomiale naam | |
Dasyatis chrysonota (Smith, 1828)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0.
Verwysings
wysig- ↑ Pollom, R.; Bennett, R.; Da Silva, C.; Ebert, D.A.; Gledhill, K.; Leslie, R.; McCord, M.E.; Winker, H. (2020). "Dasyatis chrysonota". IUCN Red List of Threatened Species. 2020: e.T161643A124520303. doi:10.2305/IUCN.UK.2020-2.RLTS.T161643A124520303.en. Besoek op 20 November 2021.