Blouwaterspruit
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Blouwaterspruit is 'n klein spruit naby Chrissiesmeer, Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Lusutfurivier.
Blouwaterspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 1676 m |
Koördinate: 26°15′5″S 30°17′56″O / 26.25139°S 30.29889°O |