Bob Hoskins
Robert William "Bob" Hoskins, Jr. (26 Oktober 1942 – 29 April 2014) was 'n Engelse filmster en komediant. Hoskins is bekend vir sy rol in rolprente soos "The Long Good Friday", "Mona Lisa" en "Who Framed Roger Rabbit". Hy het 'n Bafta- en 'n Golden Globe-prys vir sy rol as George in Mona Lisa ontvang.
Bob Hoskins | |
Hoskins by die filming van Ruby Blue op 2007
| |
Geboortenaam | Robert William Hoskins, Jr. |
---|---|
Alias | Bob Hoskins, Jr. Robert William Hoskins, Jr. Robert William Hoskins Robert Hoskins Robert Hoskins, Jr. Bob William Hoskins, Jr. Bob William Hoskins Robert Wiliam Hoskins, Jr. Robert Wiliam Hoskins Bob Wiliam Hoskins, Jr. Bob Wiliam Hoskins |
Geboorte | 26 Oktober 1942 St. Bury Edmunds, West Suffolk, Engeland |
Sterfte | 29 April 2014 (op 71) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Beroep(e) | Akteur, komediant |
Aktiewe jare | 1969–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Biografie
wysigRobert William Hoskins, Jr. is op 26 Oktober 1942 in St. Bury Edmunds, West Suffolk in die Verenigde Koninkryk gebore.
Hoskins kondig sy aftrede op 8 Augustus 2012 aan nadat hy in 2011 met Parkinson se siekte gediagnoseer is.[1] Hy is op 29 April 2014 by sy huis in Londen in die noorde van Engeland aan longontsteking oorlede.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Bob Hoskins to retire after Parkinson's diagnosis
- ↑ Rozen, Leah (30 April 2014). "An Appreciation: Five Worthy Roles Played by Actor Bob Hoskins, Dead at Age 71" (in Engels). BBC America. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 26 Julie 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bob Hoskins.