Bob Snedden
Robert Campbell Ditchburn Snedden (20 Maart 1867, Kirkgate, Dunfermline – 3 April 1931) was ’n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se tweede Springbokkaptein. Hy was kaptein in een toets.
| |||||
Bob Snedden op 29 Augustus 1891 | |||||
Volle naam | Robert Campbell Ditchburn Snedden | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Bob | ||||
Geboortedatum | 20 Maart 1867 | ||||
Geboorteplek | Kirkgate, Dunfermline | ||||
Sterftedatum | 3 April 1931 (op 64) | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Voorspeler | ||||
Springbokno. | 18 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Pirates | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Griekwaland-Wes | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1891 | Suid-Afrika | 1 |
Bron
wysig- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
Eksterne skakels
wysigVoorafgegaan deur Herbert Castens |
Springbokkaptein 1891–1891 |
Opgevolg deur Alf Richards |