Senwabarwana
(Aangestuur vanaf Bochum, Limpopo)
Senwabarwana (voorheen Bochum) is 'n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in Suid-Afrika. Die nedersetting lê ongeveer 93 km noordwes van Polokwane, op die roete na Doringpad.
Senwabarwana Bochum | |
---|---|
Koördinate: 23°16′15.6″S 29°7′22.8″O / 23.271000°S 29.123000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Blouberg |
Stigting | 1890 |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,30 km2 (6,68 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 777 |
• Digtheid | 392/km2 (1 020/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 98.2% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 89.4% |
• Engels | 2.1% |
• Venda | 2.0% |
• Tsonga | 1.3% |
• Ander | 5.2% |
Poskode (strate) | 0790 |
Poskode (posbusse) | 0790 |
Skakelkode | 015 |
Die dorp se naam is afgelei van "Bogim", 'n Bybelse naam (Rigters 02:01 en 5) wat deur die Duitse sendeling Carl Franz en sy vrou Helen aan 'n sendingstasie wat hulle in 1890 gestig het gegee het.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Senwabarwana". Sensus 2011.
- ↑ "Dictionary of Southern African Place Names (Public Domain)". Human Science Research Council. p. 85.