Die Bokspruit is 'n klein sytak van die Sterkspruit en die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit ontspring hoog in die Witteberg (Drakensberg) suid van Lesotho en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.

Bokspruit
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoofrivier Oranjerivier
Oorsprong Witteberg
Monding Sterkspruit
Ligging van Bokspruit op 'n kaart (Oos-Kaap)
Bokspruit
Bokspruit
Koördinate: 30°52′21″S 27°47′33″O / 30.87250°S 27.79250°O / -30.87250; 27.79250

Sien ook

wysig

Eksterne skakel

wysig

  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.