Sterkspruit (Kraai)
- Die rivier moet nie verwar word met die Sterkspruit wat laer af deur die dorp Sterkspruit vloei nie.
Die Sterkspruit is 'n voorloper van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring 16 km noordoos van Elliot en oos van Mountain Shadows Hotel in die Drakensberge suid van Lesotho.
Sterkspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Drakensberg |
Sytak -links | Bamboeshoekspruit |
Sytak -regs | Bellrivier, Bokspruit |
Monding | Kraairivier |
Oorsprong-hoogte | 1720 m |
Koördinate: 30°51′10″S 27°46′41″O / 30.85278°S 27.77806°O |
Hierdie Sterkspruit vloei saam met die Bellrivier en die Bokspruit by Moshesh's Ford om die Kraairivier te vorm.
Ontspring
wysigSamevloei
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van Sterkspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysig- Lys van riviere in Afrika
- Sterkspruit, dorp wat die naam van die rivier dra.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.