Sterkspruit (Oranjerivier, Oos-Kaap)
Die Sterkspruit is 'n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring noord van Lady Grey in die Witteberg, 'n deel van die Drakensberge suidwes van Lesotho.
Sterkspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | Witteberg |
Monding | Oranjerivier |
Oorsprong-hoogte | 1360 m |
Koördinate: 30°29′26″S 27°18′39″O / 30.49056°S 27.31083°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van Sterkspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysig- Lys van riviere in Afrika
- Sterkspruit, dorp wat die naam van die rivier dra.
- Sterkspruit wat 'n sytak van die Kraairivier is.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.