Boland (rugbyspan)
(Aangestuur vanaf Boland Kavaliers)
Die Boland Kavaliers is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat aan die Curriebeker- en Rugby-uitdaagreeks deelneem. Die unie speel sy tuiswedstryde op die Bolandstadion in Wellington.
Boland Kavaliers | ||||
Bynaam(e) | Wynboere | |||
Embleem | Kavalier | |||
Stigting | 1939 | |||
Unie | Boland Rugbyunie | |||
Ligging | Wellington, Wes-Kaap | |||
Streek | Kaapse Wynlande en weskusdistrikte van die Wes-Kaap | |||
Stadion | Bolandstadion | |||
Kapasiteit | 3 500 | |||
HUB | Piet Bergh | |||
Afrigter(s) | Abe Davids | |||
Kaptein(s) | Ashton Constant | |||
Liga(s) | Curriebeker Rugby-uitdaagreeks | |||
| ||||
Statistiek
| ||||
---|---|---|---|---|
Meeste punte | 492 Pierre Schoeman | |||
Meeste drieë | 49 Stefan Terblanche | |||
Unie webwerf | ||||
www.bolandrugby.com |
Eksterne skakels
wysig- Die Boland Kavaliers se profiel Geargiveer 27 Oktober 2006 op Wayback Machine
- Tuisblad Geargiveer 12 Februarie 2011 op Wayback Machine