Amblyomma hebraeum

Suider-Afrikaanse bosluisspesie
(Aangestuur vanaf Bontbosluis)

Die bontbosluis (Amblyomma hebraeum) is 'n bosluis wat inheems is in Suider-Afrika. Die bosluis dra onder andere die veesiekte hartwater aan vee oor.

Bontbosluis
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Subfilum: Chelicerata
Klas: Arachnida
Subklas: Acari
Orde: Ixodida
Familie: Ixodidae
Genus: Amblyomma
Spesie:
A. hebraeum
Binomiale naam
Amblyomma hebraeum
Koch, 1844
Sinonieme
Sien teks.