Nasionale Bontebokpark

nasionale park in Wes-Kaap, Suid-Afrika
(Aangestuur vanaf Bontebok Nasionale Park)

Die Nasionale Bontebokpark is in 1931 geproklameer om die vinnigkwynende aantal (van 30) bontebokke in Suid-Afrika van uitwissing te probeer red. Die park is aanvanklik naby Bredasdorp aangelê, maar weens aanpassingsprobleme wat die bontebokke ondervind het, is die park later na sy huidige ligging naby Swellendam verskuif. Vandag word 'n paar honderd bontebokke in die 3 500 hektaar park aangetref. Ander groot soogdiere in die park sluit in Kaapse bergkwaggas, Kaapse grysbokke en rooihartbeeste. Die park grens aan die Breederivier.

Nasionale Bontebokpark
'n Bontebok
'n Bontebok
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Swellendam
Ligging van Nasionale Bontebokpark op 'n kaart (Wes-Kaap)
Nasionale Bontebokpark
Nasionale Bontebokpark
Koördinate: 34°4′0″S 20°27′0″O / 34.06667°S 20.45000°O / -34.06667; 20.45000
Oppervlak 3 500 ha
Openingsjaar 1931
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Nasionale Bontebokpark

Fotogalery

wysig
  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.