Borrelvleipadda
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Borrelvleipadda (Kassina senegalensis) is 'n padda wat voorkom in sentraal en die ooste van Suidelike Afrika en is 4 – 5 cm lank. Die padda het duidelike patrone oor die rug. Die rugkleur wissel van vaalbruin, geel of olyfkleurig met kenmerkende donker kleure op. Die sye is gevlek en die pens is naaswit.
Borrelvleipadda | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Kassina senegalensis (Dumeril & Bibron, 1841)
| |
Sinonieme | |
Kassina argyreivittis Peters, 1854 |
Bron
wysig- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978 1 43170 248 0