Bosgeelmelkhout
Die Bosgeelmelkhout (Garcinia gerrardii) is 'n klein boom of 'n struik wat in Suider-Afrika voorkom. Die boom word aangetref in kus- of afrikabergwoude vanaf die noordelike gebiede van die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal en ook langs die Lebomboberge. Die blare is teenoorstaande, leeragtig en glansend aan die bokant. Die vrug is ovaalvormig met 'n spits punt.
Bosgeelmelkhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. gerrardii
|
Binomiale naam | |
Garcinia gerrardii Harv. ex Sim, 1907
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1