Die bosrosyntjie (Grewia lasiocarpa) is 'n struik tot klein boom wat voorkom noord vanaf Oos-Londen tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika[1] Die boom se FSA-nommer is 461.[2]

Bosrosyntjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Grewia
Spesie:
G. lasiocarpa
Binomiale naam
Grewia lasiocarpa
E.Mey. ex Harv., (1860)

Die boom groei aan woudrande en in klam bosveld. Die blare is byna rond en is aan beide kante bedek met borselagtige roeskleurige hare

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 April 2020.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronnelys

wysig