Malvaceae is die hibiskus- en katoenfamilie wat hoort tot die orde Malvales. Die bekendste en ekonomies belangrikste spesie van die familie is die wildekatoen (Gossypium herbaceum). Daar is 2300 spesies in 245 genera wat behoort tot die familie. Daarvan kom 280 plaaslik voor waarvan 50 bome is.

Malvaceae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Malvaceae

Subfamilies

Bombacoideae
Brownlowioideae
Byttnerioideae
Dombeyoideae
Grewioideae
Helicteroideae
Malvoideae
Sterculioideae
Tilioideae

In Suid-Afrika is die bekendste spesies die tuinstruik genus Hibiskus wat uit die Verre Ooste ingevoer is. Slegs een spesie van die genus Hibiscus word 'n klein boompie.

Die Kremetart, genus Adansonia, hoort ook tot die familie.

Kenmerke

wysig

Plante van die familie het enkelvoudige en gelobde blare wat drie- tot sewe-arig is vanuit die basis. Die blomme is helder en aanskoulik en verander dikwels van kleur namate hulle volwasse raak. Daar steek 'n meeldraadbuis voor by die blom uit.

Boom Spesies

wysig

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Spesies in ander lande:

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Malvaceae

Bronne

wysig

Verwysings

wysig