Pienkblompeer
Plantspesie
Die pienkblompeer (Dombeya burgessiae) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die boom se blare is groot, fluweelagtig en byna rond.
Pienkblompeer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. burgessiae
|
Binomiale naam | |
Dombeya burgessiae Gerrard ex Harv., (1862)
| |
Sinonieme | |
Sien teks. |
Die boom se FSA-nommer is 468.1 en staan in Engels bekend as die Pink wild pear.[1]
Verspreiding
wysigDie boom is inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.
Sinonieme
wysigDie plant het 29 sinonieme:
- Assonia burgessiae (Gerrard ex Harv.) Kuntze
- Assonia calantha (K.Schum.) Stuntz
- Assonia sparmannioides Hiern
- Dombeya angulata Mast.
- Dombeya antunesii Exell & Mendonça
- Dombeya auriculata K.Schum.
- Dombeya burgessiae var. crenulata Szyszył.
- Dombeya burttii Exell
- Dombeya calantha K.Schum.
- Dombeya concinna K.Schum.
- Dombeya dawei Sprague
- Dombeya endlichii Engl. & K.Krause
- Dombeya gamwelliae Exell
- Dombeya globiflora Staner
- Dombeya greenwayi Wild
- Dombeya johnstonii Baker
- Dombeya kindtiana De Wild.
- Dombeya lasiostylis K.Schum.
- Dombeya mastersi Hook.f.
- Dombeya nairobensis Engl.
- Dombeya nyasica Exell
- Dombeya parvifolia K.Schum.
- Dombeya platypoda K.Schum.
- Dombeya rosea Baker f.
- Dombeya sparmannioides (Hiern) K.Schum.
- Dombeya sphaerantha Gilli
- Dombeya tanganyikensis Baker
- Dombeya trichoclada Mildbr.
- Dombeya velutina De Wild. & Staner
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Dombeya burgessiae. |
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online