Afrikasterkastaiing
Die Afrikasterkastaiing (Sterculia africana) is 'n klein, meerstammige boom wat in warm streke, dikwels aan die rand van mopaniebosveld, voorkom. Die boom kom veral in die noorde van Namibië en ook langs die Zambezivallei voor. Die blare is enkelvoudig in bondels naby die punte van die takkies gerangskik en die bas is silwer of soms bruinerig.
Afrikasterkastaiing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. africana
|
Binomiale naam | |
Sterculia africana (Lour.) Fiori, 1912
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 474.[1]
Verspreiding
wysigDie spesie is inheems in Angola, Botswana, Djiboeti, Eritrea, Ethiopië, Jemen, Malawi, Mosambiek, Namibië, Oman, Sokotra, Somalië, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online