Skurweblaarrosyntjie
Die skurweblaarrosyntjie (Grewia flavescens) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie se blare is grof, veral aan die onderkant. Die plant se blare is groter as dié van die rosyntjiebos en is taamlik breed.
Skurweblaarrosyntjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. flavescens
|
Binomiale naam | |
Grewia flavescens Juss., (1804)
| |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie spesie is meer subtropies tot tropies en kom in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Dit is ook inheems in Angola, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Guinee, Indië, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Fotogalery
wysig-
Die stamme en groter stingels is kenmerkend hoekig
-
Ryp vrug
-
Droë vrugte, winter
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Owen-Smith, Norman, and Susan M. Cooper. (1987). ""Palatability of Woody Plants to Browsing Ruminants in a South African Savanna."". Ecology. 68 (2): 319–31.
{{cite journal}}
: Text "accessdate 17 Julie 2023" ignored (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ GREWIA flavescens Juss. (family TILIACEAE), Flora of Tropical East Africa collection, Kew Gardens, Global Plants
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Grewia flavescens. |
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi