Bossieslaagtespruit
Die Bossieslaagtespruit is 'n klein systroom van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring op 'n plato suid van Lady Grey in die omgewing van die Witteberg. Die spruit vloei aanvanklik weswaarts, maar swenk dan skerp suidwaarts totdat dit uitmond in die Kraairivier, 'n groot suidelike sytak van die Oranjerivier.
Bossieslaagtespruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | Witteberg |
Monding | Kraairivier |
Oorsprong-hoogte | 1 352 m |
Koördinate: 30°52′30″S 27°3′3″O / 30.87500°S 27.05083°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Bossieslaagtespruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.